

Van Renen Burger Group
We provide professional accounting, tax, and other financial services in the Garden Route. We are situated in Mossel Bay
SEASON GREETING / SEISOEN GROETE
So het ons aan die einde van ‘n moeilike 2020 gekom. Hierdie jaar was beslis uitdagend maar tog ook geseënd in baie opsigte. Dankie vir u volgehoue ondersteuning in dié tyd. Mag u ‘n vreugde en vredevolle Kersseisoen beleef. Ons sien daarna uit om weer in 2021 met u saam te werk en nooi u uit om ons sonder huiwering te kontak indien u ons dienste benodig.
Ons kantoor sluit 11 Desember 2020 en open weer 5 Janaurie 2021.
We have come to the end of a difficult 2020. It was definitely a challenging, but also a blessed year in many aspects. Thank you for your continued support during this time. We wish you a joyful and peaceful festive season. We are looking forward to engage with you in 2021 and invite you to contact us without any hesitation should you require our services.
Our office closes 11 December 2020 and re-open 5 January 2021.
Dankie vir die mooi woorde van ons gewaardeurde kliënte
Aan julle almal! Baie geluk met hierdie mylpaal! Gaan voort met julle puik diens! Die advertensie vertel alles! - Ellie Labuschagne
Baie geluk! - Melanie
Baie geluk hoop nog 10x10 jare vir julle - Leon Lamprecht
Baie geluk en alle voorpoed vorentoe. Dankie vir jou diens. - Kobus
Baie baie geluk!! Mag jul nog verder vooruitgang maak! - Lindie
Baie geluk met die mylpaal. In die moeilike tye van vandag is dit voorwaar ‘n mylpaal om te vier
Ons hoop dat die besigehid sal groei en van krag tot kerag sal gaan - Fires van Vuuren
Geluk JD n baie groot prestasie.Voorspoed vorentoe. - Nick Fourie
Baie geluk aan julle . Alle voorspoed ook vir die volgende 10 jaar - Leon Jacobs
Meet our Team


